Hoë Frekwensie Sigwoorde

R0,00

Flitskaarte om leerders te help om hoë frekwensie sigwoorde in Afrikaans te herken en te oefen. Ideaal vir vroeë leesontwikkeling en vlot leesvaardigheid.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads
  • Enhance your curriculum
  • Made by humans
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat jy ontvang:

  • 19 bladsye
  • Afrikaans
  • Swart en wit
  • Gratis hulpbron

Hoe om te gebruik:

  • Druk en knip die flitskaarte uit
  • Gebruik vir daaglikse lees- en woordherkenningsoefeningeite

Vaardighede:

  • Sigwoordherkenning in Afrikaans
  • Vroeë leesvlotheid
  • Woordherkenning en spoed
  • Leesvertroue bou

Teikengroep:

Grade R–3