Thumbs up | Blog | FAQ | TERMS OF USE | Contact

Skool-Inkleurprente | School Colouring Pages
R0,00
6 gratis skool-inkleurbladsye met positiewe bevestigings, Afrikaans & Engels. Perfek vir die eerste dag van skool. (Aflaaibare PDF)
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Download immediately.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
’n Praktiese aktiwiteit vir die eerste dag van skool.
Hierdie gratis pakkie bevat 6 inkleurbladsye, elk met ’n positiewe skool-bevestiging wat selfvertroue, rustigheid en ’n positiewe ingesteldheid bevorder.
Die Engelse weergawe is ook ingesluit, wat dit ideaal maak vir tweetalige klasse of verskillende ouderdomsgroepe.
Ideaal vir:
- Die eerste dag van skool
- Oorgangstye en stilwerk
- Om kinders kalm en besig te hou sonder ekstra voorbereiding
Ingesluit:
- 6 Afrikaans inkleurbladsye
- 6 Engelse inkleurbladsye
- Drukvriendelik
- Geen voorbereiding nodig
Laai af, druk uit, en begin die skooljaar met ’n positiewe, rustige begin.



