
Tel, Knip, Plak
R0,00
’n Stel prettige tel-, knip- en plak-aktiwiteite om leerders te help om getalle 1–10 te herken en te oefen. Leerders tel voorwerpe en plak die korrekte getal op die regte plek.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads
- Enhance your curriculum
- Made by humans
Wat die hulpbron behandel:
- Getalle 1–10
- Telwerk
- Knip- en plak-aktiwiteite
Wat jy ontvang:
- 12 bladsye
- Gratis hulpbron
- Kleur
Hoe om te gebruik:
- Laat leerders die getalle uitknip
- Tel die voorwerpe in elke prent
- Plak die korrekte getal op die regte plek
- Ekstra getalle ingesluit vir ’n uitdaging
Vaardighede:
- Getalherkenning 1–10
- Telvaardighede
- Fyn motoriese ontwikkeling
- Een-tot-een ooreenstemming
- Vroeë wiskunde vaardighede
Teikengroep:
Voorskool–Graad R



