💚 Swart November – Week 2!

Geniet 55% AFSLAG OP ALLES – selfs ons splinternuwe hulpbronne! 🎉

Moet dit nie misloop nie – aanbod eindig 9 November.

Tjok-en-Blok Hoofrekene | Maal & Deel

Original price was: R25,00.Current price is: R11,25.

Hoofrekene-blokraaisels – slegs MAAL en DEEL somme. (Aflaaibare PDF)

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Download immediately.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

MAAL en DEEL
20 Werkkaarte
Hoofrekene-oefeninge kan ook maar vervelig raak, maar met blokraaie is daar ‘n addisionele element van probleemoplossing – net om dinge ‘n bietjie interessanter te maak. Gebruik dit as ‘n blokraai-boekie of om ‘n wiskunde-les mee af te skop. Kinders wat van kompetisie hou, kan ‘n spoedtoets doen en hul tye neerskryf.

Volledige boekie met PLUS, MINUS, MAAL en DEEL ook beskikbaar. Klik hier.
Halwe boekie met slegs PLUS en MINUS ook beskikbaar. Klik hier.