

Somme met… Seediere – Vlak 3
R10,00
’n Wiskunde-aktiwiteitsboekie met ’n prettige seediere-tema. Dit kan gebruik word vir inoefening, verryking en hersiening van basiese wiskundevaardighede en dek hoofsaaklik Graad 3 werk.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
Wat die hulpbron behandel:
- Optel en aftrek
- Maal en deel
- Breuke
- Omtrek
- Raaisels
- Basiese getalbegrip
- Verskeie basiese wiskundevaardighede
Wat jy ontvang:
- 12 swart-en-wit werkkaarte
- Antwoorde ingesluit
Vaardighede:
- Rekenvaardighede
- Probleemoplossing
- Logiese denke
- Getalbegrip
Teikengroep:
Graad 3. Hersieningswerk vir Graad 4.
Ook beskikbaar:
Somme met… Goggas – Vlak 3
Somme met… Karnaval – Vlak 3
Somme met… Die Plaas – Vlak 3
Somme met… Robotte – Vlak 3
Bondel: Vlak 3 – Somme met… (5-in-1)





