Tydlees | Knypkaarte

R50,00

Knypkaarte wat leerders help om tyd te oefen deur analoog horlosies, digitale tyd en tyd in woorde te gebruik.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Analoog-tyd (horlosiewysers)
  • Digitale tyd
  • Tyd in woorde
  • Tydleesprogressie (maklik na gevorderd)

Wat jy ontvang:

  • 24 bladsye
  • 288 kaartjies
  • Volkleur weergawe
  • Swart-en-wit weergawe

Hoe om te gebruik:

  • Knip die kaartjies uit
  • Lamineer vir duursaamheid
  • Gebruik ’n wasgoedpennetjie of skuifspeld om die korrekte antwoord te kies
  • Plaas bladsye in ’n flip file en merk antwoorde met ’n merker

Vaardighede:

  • Tydlees
  • Getalbegrip
  • Logiese denke
  • Visuele onderskeiding
  • Aandag en fokus

Teikengroep:

Graad 1–3

Ook beskikbaar:

In Engels: Read the Time | Clip Cards