
Vorms | Knipkaarte
R5,00
’n Prettige knypkaart-aktiwiteit om kinders te help om basiese 2D-vorms te leer ken en herken.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
Wat die hulpbron behandel:
- Identifiseer vorms
- Visuele onderskeiding
- Naam van vorms
Wat jy ontvang:
- 2 bladsye
- 22 clip-kaarte (2 per vorm)
Hoe om te gebruik:
- Knip die kaarte uit
- Lamineer vir duursaamheid
- Gebruik wasgoedpennetjies om die antwoorde te kies
Vaardighede:
- Vormherkenning
- Visuele onderskeiding
- Fyn motoriese ontwikkeling
- Vroeë wiskundige denke
Teikengroep:
Voorskool–Graad 3
Ook beskikbaar:
In Engels: Shapes | Clip Cards



