

Winkel-Winkel Geldsomme | SA Geld
Original price was: R50,00.R25,00Current price is: R25,00.
Hierdie is ’n stel inkopie-tema werkkaarte wat ontwerp is om geldberekeninge met die nuwe Suid-Afrikaanse geldeenheid te oefen. Leerders voltooi geldsomme wat verskillende wiskundige bewerkings insluit.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads
- Enhance your curriculum
- Made by humans
Wat die hulpbron behandel:
- Geldsomme met die nuwe Suid-Afrikaanse geldeenheid
- Optelsomme met en sonder sente – aparte werkkaarte
- Aftreksomme met en sonder sente – aparte werkkaarte
- Vermenigvuldigingsomme met en sonder sente – aparte werkkaarte
- Deelsomme met en sonder sente – aparte werkkaarte
- Inkopie-gebaseerd
Wat jy ontvang:
- 40 werkkaarte in totaal
- 10 optelwerkkaarte
- 10 aftrekwerkkaarte
- 10 vermenigvuldigingswerkkaarte
- 10 delingswerkkaarte
- Kleur
Vaardighede:
- Berekeningsvaardighede
- Probleemoplossing
- Geldhantering
Teikengroep:
Graad 1–3. Ouer leerders kan ook baat vind.
Ook beskikbaar:
In Engels: Let’s Play Shops Money Sums | SA Money





