Winkel-Winkel Geldsomme | SA Geld

R50,00

‘n Stel van 40 werkkaarte met geldsomme wat fokus op optel, aftrek, maal en deel. (Aflaaibare PDF)

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Download immediately.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

40 Werkkaarte
Volkleur
Nuwe SA Geld!!

Oefen geldsomme op ‘n prettige manier deur verskillende winkels te besoek.
Werkkaarte fokus op:
Optel (10 werkkaarte)
Aftrek (10 werkkaarte)
Maal (10 werkkaarte)
Deel (10 werkkaarte)