Thumbs up | Blog | FAQ | TERMS OF USE | Contact


100 Beroemdes & Berugtes | Feitekaartjies
R15,00
‘n Stel van 100 feitekaartjies oor beroemdes en berugtes wêreldwyd. (Aflaaibare PDF)
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Download immediately.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
100 feitekaartjies / 12 bladsye
Wil jy jou kind se algemene kennis omtrent beroemdes en berugtes opskerp? Dan is hierdie stel kaartjies vir julle! Leer oor 100 bekendes wêreldwyd – toeka tot nou. Die kaartjies bestaan uit die persoon se naam, ‘n foto, ‘n kort opsomming oor die persoon, geboortedatum en geboorteland.
Lekker vir informele vasvra-speletjies of sorteer (alfabeties, geboortedatum, geboortelande, beroemd/berug, industry ens.)





