

Mariene Lewe Taalleer en Begrip
R120,00
’n Omvattende werkboek met ’n seediere-tema wat leesbegrip en taalvaardighede vir Graad 4–7 leerders versterk.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
Wat die hulpbron behandel:
- 15 niefiksie leesstukke oor seediere
- Begripsvrae
- Meer as 140 taalvrae
Wat jy ontvang:
- 40 bladsye
- Antwoorde
- Kleur
Hoe om te gebruik:
- Lees die leesstukke
- Beantwoord die begrip- en taalleervrae
Vaardighede:
- Leesbegrip
- Taalvaardighede
- Woordeskat-ontwikkeling
- Kritiese denke
- Inligtingsoordrag
Teikengroep:
Graad 4–7
Nota:
Slegs in Afrikaans beskikbaar.





