

Begrip met Prentjies
Original price was: R25,00.R12,50Current price is: R12,50.
’n Stel begripswerkkaarte vir beginners wat kort tekste met visuele elemente kombineer. Leerders lees, interpreteer beelde en voltooi eenvoudige begripsvrae.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads
- Enhance your curriculum
- Made by humans
Wat die hulpbron behandel:
- Prentgebaseerde begripsoefeninge
- Basiese leesbegripsvaardighede
- Woordeskat
- Tematies
Wat jy ontvang:
- 22 werkkaarte
- 11 begripswerkkaarte
- 11 teken-en-kleur instruksiewerkkaarte
- Kleur
Vaardighede:
- Leesbegrip
- Visuele interpretasie
- Logiese denke
- Instruksievolging
Teikengroep:
Graad 1–3. Ouer leerders kan ook baat vind.
Ook beskikbaar:
In Engels: Begrip met Prentjies





