Taalleer-bordspeletjie

R50,00

’n Taalleer-bordspeletjie waar leerders taalvaardighede oefen deur verskillende vrae te beantwoord. Leerders kies die moeilikheidsgraad en leer deur spel en strategie.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Spelwoorde
  • Woordeskat
  • Intensiewe vorm
  • Sinonieme en antonieme
  • Taalreëls en woordkennis

Wat jy ontvang:

  • Speletjiesbord
  • Kaartmat
  • Voubare dobbelstene (nie-standaard)
  • 180 speelkaarte met altesaam 540 vrae + antwoorde
  • Spelreëls
Hoe om te gebruik:
  • Berei speel-elemente voor
  • Lamineer vir duursaamheid
  • 2+ spelers
  • Kies vrae volgens moeilikheidsgraad
  • Beantwoord taalvrae om vorentoe te beweeg

Vaardighede:

  • Taalreëls
  • Woordeskat-ontwikkeling
  • Spelvaardighede
  • Lees en begrip
  • Strategiese denke

Teikengroep:

Graad 4–6. Jonger en ouer leerders kan dit ook geniet.