Thumbs up | Blog | FAQ | TERMS OF USE | Contact
- You cannot add another "Tjok-en-Blok Hoofrekene | Plus, Minus, Maal, Deel" to your cart. View cart


Karnaval-tema. Prettige wiskunde-aktiwiteitsboekie met 12 aktiwiteite. Ideaal vir verryking, inoefening of hersiening. Oefeninge sluit in optel, aftrek, patrone, geldsomme en raaisels. Die aktiwiteite fokus nie op spesifieke metodes nie, die kind is vry om enige metode te volg. Antwoorde is ingesluit. Wit-en-swart.
Vlak 2 = Graad 2