

Karnaval-Somme: Vlak 2
R10,00
’n Wiskunde-aktiwiteitsboekie met ’n prettige karnaval-tema. Dit kan gebruik word vir inoefening, verryking en hersiening van basiese wiskundevaardighede en dek hoofsaaklik Graad 2 werk.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
Wat die hulpbron behandel:
- Optel en aftrek
- Patrone
- Geldsomme
- Raaisels
- Basiese getalbegrip
- Verskeie basiese wiskundevaardighede
Wat jy ontvang:
- 12 werkkaarte
- Antwoorde ingesluit
- Swart en wit
Vaardighede:
- Rekenvaardighede
- Probleemoplossing
- Logiese denke
- Getalbegrip
Teikengroep:
Graad 2. Hersieningswerk vir Graad 3.
Ook beskikbaar:





