Somme met… Plaas – Vlak 2

R10,00

’n Wiskunde-aktiwiteitsboekie met ’n prettige plaas-tema. Dit kan gebruik word vir inoefening, verryking en hersiening van basiese wiskundevaardighede en dek hoofsaaklik Graad 2 werk.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Optel en aftrek
  • Veelvoude
  • Woordsomme
  • Geldsomme
  • Patrone
  • Getalbegrip
  • Verskeie basiese wiskundevaardighede

Wat jy ontvang:

  • 12 swart-en-wit werkkaarte
  • Antwoorde ingesluit

Vaardighede:

  • Rekenvaardighede
  • Probleemoplossing
  • Logiese denke
  • Getalbegrip

Teikengroep:

Graad 2. Hersieningswerk vir Graad 3.

Ook beskikbaar:

Somme met… Goggas – Vlak 2
Somme met… Karnaval – Vlak 2
Somme met… Robotte – Vlak 2
Somme met… Seediere – Vlak 2
Bondel: Vlak 2 – Somme met… (5-in-1)