SALE












Vlak 3 – Somme met… (5-in-1)
Original price was: R50,00.R35,00Current price is: R35,00.
’n Bondel van 5 tematiese wiskunde-aktiwiteitsboekies om basiese wiskundevaardighede te oefen, hersien of versterk en dek hoofsaaklik Graad 3 werk.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
Wat die hulpbronne behandel:
- Optel en aftrek
- Maal en deel
- Breuke
- Woordsomme en raaisels
- Geldsomme (afhangend van tema)
- Tyd en omtrek (afhangend van tema)
- Basiese wiskundevaardighede
Wat jy ontvang:
- 5 wiskunde-aktiwiteitsboekies volgens tema
- Altesaam 60 werkkaarte
- Swart-en-wit
- Antwoorde ingesluit
Vaardighede:
- Basiese rekenvaardighede
- Probleemoplossing
- Getalbegrip
- Logiese denke
- Aandag en fokus
- Wiskunde-inoefening
Teikengroep:
Graad 3. Hersieningswerk vir Graad 4.
Ook beskikbaar as enkelprodukte:
Somme met… Goggas – Vlak 3
Somme met… Karnaval – Vlak 3
Somme met… Die Plaas – Vlak 3
Somme met… Robotte – Vlak 3
Somme met… Seediere – Vlak 3









