Somme metโ€ฆ Seediere โ€“ Vlak 3

R10,00

Wiskunde-aktiwiteite met โ€˜n seediere-tema. Gebruik as verryking, hersiening of inoefening. (Aflaaibare PDF)

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Download immediately.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Seediere-tema. Prettige wiskunde-aktiwiteitsboekie met 12 aktiwiteite. Ideaal vir verryking, inoefening of hersiening. Oefeninge sluit in optel, aftrek, maal, deel, breuke, omtrek, raaisels en meer. Die aktiwiteite fokus nie op spesifieke metodes nie, die kind is vry om enige metode te volg. Antwoorde is ingesluit. Wit-en-swart.

Vlak 3 = Graad 3.

๐Ÿ“š 50% Afslag op Afrikaanse Hulpbronne!

Geen koepon nodig โ€“ die Afr50-afslag word outomaties toegepas in die mandjie en/of by checkout.

๐Ÿ“… Geldig tot einde van vandag!