fbpx
,

Somme met… Plaas – Vlak 4

R10,00

Wiskunde-aktiwiteite met ‘n plaas-tema. Gebruik as verryking, hersiening of inoefening. (Aflaaibare PDF)

Plaas-tema. Prettige wiskunde-aktiwiteitsboekie met 12 aktiwiteite. Ideaal vir verryking, inoefening of hersiening. Oefeninge sluit in optel, aftrek, maal, deel, breuke, orde van bewerking en meer. Die aktiwiteite fokus nie op spesifieke metodes nie, die kind is vry om enige metode te volg. Antwoorde is ingesluit. Wit-en-swart.

Vlak 4 = Graad 4.

Shopping Cart
Scroll to Top