Hompie Gedompie Hoofrekene

R5,00

’n Prettige hoofrekene-aktiwiteit waar leerders optel- en aftreksomme oplos om die muur te voltooi deur elke “baksteen” in die korrekte plek te plaas.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Optel en aftrek
  • Getalverhoudings binne 0–20
  • Basiese somme

Wat jy ontvang:

  • 3 bladsye in kleur
  • 80 “baksteen”-somme (40 optel, 40 aftrek)

Hoe om te gebruik:

  • Knip die “bakstene” uit
  • Los elke berekening op
  • Plaas elke steen in die korrekte antwoordruimte om die muur te voltooi
  • Lamineer vir duursaamheid of gebruik as knip-en-plak-werkkaart
  • Nie taalspesifiek nie

Vaardighede:

  • Hoofrekene
  • Optel- en aftreksomme
  • Getalherkenning
  • Logiese denke
  • Konsentrasie

Teikengroep:

Graad 1–3