
Hompie Gedompie Hoofrekene
R5,00
’n Prettige hoofrekene-aktiwiteit waar leerders optel- en aftreksomme oplos om die muur te voltooi deur elke “baksteen” in die korrekte plek te plaas.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
Wat die hulpbron behandel:
- Optel en aftrek
- Getalverhoudings binne 0–20
- Basiese somme
Wat jy ontvang:
- 3 bladsye in kleur
- 80 “baksteen”-somme (40 optel, 40 aftrek)
Hoe om te gebruik:
- Knip die “bakstene” uit
- Los elke berekening op
- Plaas elke steen in die korrekte antwoordruimte om die muur te voltooi
- Lamineer vir duursaamheid of gebruik as knip-en-plak-werkkaart
- Nie taalspesifiek nie
Vaardighede:
- Hoofrekene
- Optel- en aftreksomme
- Getalherkenning
- Logiese denke
- Konsentrasie
Teikengroep:
Graad 1–3



