Klanke Mini-Plakkate

R0,00

Mini-plakkate om leerders te help om Afrikaanse klankkombinasies te herken en te oefen. Ideaal vir vroeë lees en klankwerk in die klaskamer of by die huis.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat jy ontvang:

  • 14 klankleer plakkate (4 per A4 bladsy)
  • Klankpatrone: aa, uu, ee, oo, oe, ou, ei, eu, ie, ui, aai, ooi, oei, eeu
  • Gratis hulpbron

Hoe om te gebruik:

  • Druk en plak dit in die klaskamer op
  • Gebruik tydens klanklesse
  • Laat leerders die klanke hardop sê en oefen
  • Gebruik in ’n leeshoek vir herhaling

Vaardighede:

  • Klankherkenning
  • Vroeë leesvaardighede
  • Klank–letter verband
  • Afrikaanse klanke

Teikengroep:

Graad 1–3