Klankleer-Bondel (30-in-1)

R740,00

‘n Blitsige 30-in-1 klankleer-bondel. Ideaal vir Graad 1–3. Een klik van ‘n knoppie en 30 PDF-hulpbronne is in jou inkopiemandjie! Ná aankoop verskyn al jou skakels netjies in jou rekening vir aflaai.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Download immediately.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Jy het nie die tyd om produkte een-vir-een in jou mandjie te plaas nie, maar jy weet jy soek báie klankleer-materiaal, dan is hierdie bondel vir jou!

Die items in hierdie bondel is nie uniek nie, dit is ook as los items beskikbaar. Almal slegs as aflaaibare PDFs.

Dit bestaan uit die volgende:

  1. Kort Klanke Werkboek – volkleur + wit-en-swart weergawe
  2. Lang Klanke Werkboek – volkleur + wit-en-swart weergawe
  3. Tweeklanke Werkboek – volkleur + wit-en-swart weergawe
  4. Drieklanke Werkboek – volkleur + wit-en-swart weergawe
  5. Woord-knipkaartjies vir kort klanke, lang klanke, tweeklanke en drieklanke.
  6. Bou die Woord – Kort klanke (Woordbou, knip-en-plak)
  7. Bou die Woord – Lang klanke (Woordbou, knip-en-plak)
  8. Bou die Woord – Tweeklanke (Woordbou, knip-en-plak)
  9. Bou die Woord – Drieklanke (Woordbou, knip-en-plak)
  10. Klanke Dominoes
  11. Woordbou-Kaarte
  12. Rymwoorde (Sneeuman)
  13. Mini-Leesboekies: Middelklanke
  14. Klanke-inkleurkaarte
  15. KVK-Woorde Legkaarte
  16. Mini-Leesboekies: Beginklank-kombinasies
  17. Sorteer Klinkers | Kort Klanke
  18. Klank dit! Dekodering
  19. Alfabetpret
  20. Beginklank-Kombinasies Werkkaarte
  21. Konsonant-Kombinasies Dekodering
  22. Kort klanke-bordspeletjie
  23. Lang klanke-bordspeletjie
  24. Tweeklanke-bordspeletjie
  25. Drieklanke-bordspeletjie
  26. Alfabetwiele | Knipkaarte
  27. Rol, Soek, Skryf | Klanke-volkleur + wit-en-swart weergawe
  28. Rol en Lees | Beginklank-kombinasies
  29. Rol en Lees | Eindklank-kombinasies
  30. Klinkerswiele | Knipkaarte