Woordbou-kaarte

R25,00

’n Praktiese woordbou-aktiwiteit waar leerders woorde bou wat by prente pas om klanke en woordbou te oefen.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Kort klanke (a, e, i, o, u asook y)
  • Lang klanke (aa, ee, oo, uu)
  • Tweeklanke (oe, ou, ui, ie, ei, eu)
  • Drieklanke (aai, ooi, eeu, oei)
  • Woordbou met prente

Wat jy ontvang:

  • 20 bladsye
  • 4 kaartjies per bladsy
  • Altesaam 72 woorde

Hoe om te gebruik:

  • Knip die letters en kaarte uit
  • Opsioneel: Plak letters op koeldrank-proppies
  • Bou die woord wat by die prent pas
  • Oefen met verskillende klankgroepe

Vaardighede:

  • Woordbou
  • Klankherkenning
  • Visuele onderskeiding
  • Vroeë leesvaardighede
  • Fyn motoriese ontwikkeling

Teikengroep:

Graad 1–3