đź–¤ Black November Week 1 is here!

Enjoy 50% off everything – even our newest resources.

Hurry, offer ends 1 November!

Klap Daai Vlieg!

Original price was: R10,00.Current price is: R5,00.

‘n Speletjie vir jong kinders om letters, getalle, vorms en kleure te leer. (Aflaaibare PDF)

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Download immediately.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Hierdie prettige “vliegklap”-aktiwiteit help jong kinders om letters, getalle, kleure en vorms op ’n speelse manier te herken! Plaas die uitgeknipte kaartjies op ’n tafel of plak hulle teen ‘n muur, noem ’n letter of getal, en laat die kind die regte vlieg met hul hand of ’n vlieĂ«plakkie “klap”.

Ingesluit in die stel:

  • Kleinletters a–z
  • Hoofletters A–Z
  • Getalle 0–20
  • 8 basiese 2D-vorms
  • 6 eenvoudige 3D-vorms
  • 11 basiese kleure

Hoekom jy dit sal geniet:

  • Maak leer speels en aktief – perfek vir kleuters en grondslagfase-leerders.
  • Bevorder visuele herkenning en luistervaardighede.
  • Ideaal vir die klaskamer of tuisgebruik.
  • Maklik om te druk, sny en gebruik – geen voorbereiding nodig nie!

Laat die kinders lag, beweeg en leer terwyl hulle daardie vlieë vang!

Let wel: Werk in enige taal — jy hoef nie die Engelse stel te koop nie.