




Leer oor Frankryk | Werkboek
R25,00
Ontdek Frankryk – ’n land bekend vir sy ryk kultuur, ikoniese landmerke en geskiedenis. Werk met kaarte, simbole, diere, historiese en interessante feite om die land beter te verstaan.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
Wat die hulpbron behandel:
- Leesstuk oor Frankryk
- Ligging van Frankryk in die wêreld
- Landsvlag
- Nasionale simbole
- Landswapen
- Landslied
- Amptelike tale
- Tradisionele geregte
- Hoofstad en streke
- Interessante feite
- Diere in Frankryk
- Toeriste-besienswaardighede
- Franse geskiedenis in ‘n neutedop
- Kaartwerk-aktiwiteit (landmerke, populasie, klimaat)
- Leë bladsy met lyntjies en spasie vir ’n foto of tekening
- QR-kodes vir hulp met navorsing
Wat jy ontvang:
- 20-bladsy praktiese aktiwiteitswerkboek
- volkleur weergawe
- swart-en-wit weergawe
Vaardighede:
- Leesbegrip
- Identifisering en benoeming
- Kaartwerk
- Interpretasie van visuele inligting
- Gebruik van basiese aanlyn navorsingsbronne
- Knip, plak en skryf
Teikengroep:
Graad 4-6 met begeleide ondersteuning vir jonger leerders.








