20 bladsye per stel
Volkleur PLUS swart-en-wit
Slegs in Afrikaans
‘n Prettige inleiding tot Kanada, spesifiek vir laerskoolkinders wat reeds kan lees en skryf.
Aktiwiteite sluit in inkleur, knip-en-plak en naslaanwerk.
Inhoud:
Leesstuk – oorsig van Kanada
Waar in die wêreld is Kanada
Landsvlag
Nasionale simbole
Landswapen
Landslied
Amptelike tale
Tradisionele geregte
Hoofstad
Provinsies en gebiede
Interessante feite
Diere in Kanada
Toeriste-besienswaardighede
Australiese inheemse mense
Ekstra kaart vir kaartwerk soos landmerke, populasie, klimaat ens.
Leë bladsy met lyntjies en plek vir ‘n foto of tekening om onderwerp by te voeg of om verder uit te brei.