




Leer oor Nieu-Seeland | Werkboek
R25,00
Ontdek Nieu-Seeland – ’n land van indrukwekkende natuur, eilande en unieke kultuur. Werk met kaarte, simbole, diere, historiese en interessante feite om die land beter te verstaan.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
Wat die hulpbron behandel:
- Leesstuk oor Nieu-Seeland
- Ligging van Nieu-Seeland in die wêreld
- Landsvlag
- Nasionale simbole
- Landswapen
- Landslied
- Amptelike tale
- Tradisionele geregte
- Hoofstad en streke
- Interessante feite
- Diere in Nieu-Seeland
- Toeriste-besienswaardighede
- Inheemse mense
- Kaartwerk: landmerke, populasie, klimaat
- Interessante feite
- QR-kodes vir navorsing
Wat jy ontvang:
- 20-bladsy praktiese aktiwiteitswerkboek
- volkleur weergawe
- swart-en-wit weergawe
Vaardighede:
- Leesbegrip
- Identifisering en benoeming
- Kaartwerk
- Interpretasie van visuele inligting
- Gebruik van basiese aanlyn navorsingsbronne
- Knip, plak en skryf
Teikengroep:
Graad 4-6 met begeleide ondersteuning vir jonger leerders.








