Leer oor Rusland | Werkboek

R25,00

Ontdek Rusland – ’n land bekend vir uitgestrekte landoppervlakte en ryk geskiedenis. Werk met kaarte, simbole, diere, historiese en interessante feite om die land beter te verstaan.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Leesstuk oor Rusland
  • Ligging van Rusland in die wêreld
  • Landsvlag
  • Nasionale simbole
  • Landswapen
  • Landslied
  • Amptelike tale
  • Tradisionele geregte
  • Hoofstad en landmerke
  • Toeriste-besienswaardighede
  • Diere in Rusland
  • Russiese heersers
  • Kaartwerk: landmerke, populasie, klimaat
  • Interessante feite
  • QR-kodes vir navorsing

Wat jy ontvang:

  • 20-bladsy praktiese aktiwiteitswerkboek
  • volkleur weergawe
  • swart-en-wit weergawe

Vaardighede:

  • Leesbegrip
  • Identifisering en benoeming
  • Kaartwerk
  • Interpretasie van visuele inligting
  • Gebruik van basiese aanlyn navorsingsbronne
  • Knip, plak en skryf

Teikengroep:

Graad 4-6 met begeleide ondersteuning vir jonger leerders.