

Lees met Lettergrepe Leeskaarte
R30,00
Leeskaarte wat kinders help om Afrikaanse woorde in lettergrepe op te breek vir makliker lees en spel. Leerders leer om langer woorde stukkie-vir-stukkie te lees.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
Wat die hulpbron behandel:
- 2-, 3-, 4- en 5-lettergrepige woorde
Wat jy ontvang:
- 40 bladsye in kleur, kan in greyscale gedruk word
- 320 woordkaarte
- 2-lettergrepige woorde (80 kaarte)
- 3-lettergrepige woorde (96 kaarte)
- 4-lettergrepige woorde (88 kaarte)
- 5-lettergrepige woorde (56 kaarte)
Hoe om te gebruik:
- Druk en knip die kaarte uit en gebruik as flitskaarte
- Lamineer vir duursaamheid
- Of gebruik volledige bladsye in ‘n lêer
- Lees woorde deur dit in lettergrepe op te breek
Vaardighede:
- Lettergreep-bewustheid
- Leesvlotheid
- Spelondersteuning
- Dekoderingsvaardighede
- Woordherkenning
Teikengroep:
Graad 4–6





