Bybelse Waardes | Mini-Boekies

R30,00

Interaktiewe mini-boekies wat kinders help om Christelike waardes te leer en toe te pas. Elke boekie fokus op ‘n  kernwaarde met eenvoudige, kindervriendelike inhoud deur lees, aktiwiteite en gebed.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Christelike waardes (15 temas)
  • Bybelverse per waarde
  • Eenvoudige verduidelikings
  • Aktiwiteite (doolhof, woordsoek, ens.)
  • Gesels- en tekenvrae
  • Gebede en refleksie

Wat jy ontvang:

  • 15 swart-en-wit bladsye
  • 15 mini-boekies
  • 8-bladsy vouformaat per boekie
Hoe om te gebruik:
  • Druk, knip en vou tot mini-boekie
  • Laat kinders inkleur en aktiwiteite voltooi
  • Gebruik een tema per sessie
  • Gebruik by huis, Sondagskool of klas

Vaardighede:

  • Bybelkennis
  • leesbegrip
  • skryfvaardighede
  • waardebewustheid
  • fyn motoriese vaardighede
  • refleksie en toepassing

Teikengroep:

Graad 1–6

Also available:

In Engels: Biblical Values | Mini-Books