SALE










Mini-Leesboekies: Middelklanke | Bondel
Original price was: R90,00.R59,00Current price is: R59,00.
Prettige, voubare mini-boekies wat elkeen slegs op een klank of klankkombinasie fokus sodat die leerder die klank kan vaslê voordat daar na ander klanke beweeg word.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
Wat die bondel hulpbronne behandel:
- Kort klanke: a, e, i, o, u, asook y
- Lang klanke: aa, ee, oo, uu
- Tweeklanke: ei, eu, ie, oe, ou, ui
- Drieklanke: aai, ooi, oei, eeu
- Een boekie fokus slegs op een klank
- Vouvorm mini-boekie formaat (A4 → 8 bladsye)
- Inkleur-prentjie op elke bladsy
Wat jy ontvang:
- 20 mini-leesboekies
- Een stel in kleur
- Een stel in wit en swart
- Vou-instruksies
Hoe om te gebruik:
- Druk en vou elke A4-bladsy in ’n boekie
- Lees bladsy-vir-bladsy volgens klank
- Laat leerders inkleur
Vaardighede:
- klankdekodering
- leesvloei
- woordherkenning
- sinlees
- fonetiese bewustheid
- selfstandige lees
Teikengroep:
Graad R–3. Ouer leerders wat ekstra leesoefening benodig
Ook beskikbaar:
Mini-leesboekie-stelle is ook afsonderlik te kry:








