

Beginklank-Kombinasies Mini-Leesboekies
R30,00
Prettige, voubare mini-boekies wat elkeen slegs op een beginklank-kombinasie fokus sodat die leerder die klank kan vaslê voordat daar na ander klanke beweeg word.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
Wat die hulpbron behandel:
- Beginklank-kombinasies:
- L-kombinasies: bl-, fl-, gl-, pl-, sl-, vl-
- R-kombinasies: br-, dr-, fr-, gr-, pr-, tr-, vr-, wr-
- S-kombinasies: sk-, sm-, sn-, sp-, st-
- K-kombinasies: kl-, kn-, kr-
- W-kombinasies: dw-, kw-, sw-, tw-
- J-kombinasies: sj-, tj-
- Drieklanke-kombinasies: skr-, str-, spr-
- Eenvoudige woordeskat per kombinasie
- Inkleur-prentjie op elke bladsy
Wat jy ontvang:
- 31 mini-leesboekies
- Voubare mini-boekie formaat (A4 → 8 bladsye)
- Vou-instruksies
- Kleur, of druk in greyscale
Hoe om te gebruik:
- Druk en vou elke A4-bladsy in ’n boekie
- Lees en kleur in
Vaardighede:
- Klankdekodering
- Sinlees
- Leesvloei
- Woordherkenning
- Fonetiese bewustheid
Teikengroep:
Graad R–3. Ouer sukkelende lesers kan ook baat vind.





