Pretboek: Somervakansie

R25,00

Hierdie besigbly-aktiwiteitsboek vir laerskoolleerders is vol prettige inkleur-, raaisel- en logika-aktiwiteite vir die somervakansie.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Inkleurbladsye
  • Teken-aktiwiteite
  • Sudoku
  • Woordsoek
  • Woordbou
  • Doolhof-aktiwiteite
  • Logika-raaisels
  • Verskeie ekstra aktiwiteite

Wat jy ontvang: 

  • 40-bladsy aktiwiteitsboek
  • Slegs in wit en swart

Vaardighede:

  • fyn motoriese vaardighede
  • logiese denke
  • probleemoplossing
  • kreatiewe denke
  • begrip

Teikengroep:

Graad 3–6

(* ‘n Kleiner weergawe hiervan is gedurende Swart November vir ‘n beperkte aantal kopers gegee.)