

Rol, Soek, Skryf | Klanke
R15,00
’n Dobbelsteen-lees- en skryfaktiwiteit wat kinders help om klanke in woorde te herken, bou en toepas. Leerders rol, soek en skryf woorde met kort, lang, twee- en drieklankpatrone.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
Wat die hulpbron behandel:
- Kort klanke (a, e, i, o, u, asook y)
- Lang klanke (aa, ee, oo, uu)
- Tweeklanke (ei, ie, eu, ou, ui, oe)
- Drieklanke (aai, ooi, eeu, oei)
Wat jy ontvang:
- 20 speletjies
- 1 speletjie per bladsy
- Een volkleur weergawe
- Een swart-en-wit weergawe
- Woordelys
Hoe om te gebruik:
- Gebruik 2 standaard dobbelstene
- Rol en plaas een op x- en een op y-as
- Vind die ooreenstemmende prentjie
- Skryf die woord vir die prent (volgens relevante klank)
Vaardighede:
- klankherkenning
- lees en skryf van woorde
- fonemiese bewustheid
- woordbou
- visuele herkenning
Teikengroep:
Graad 1–3





