
Pretboek: Somervakansie
R25,00
Hierdie besigbly-aktiwiteitsboek vir laerskoolleerders is vol prettige inkleur-, raaisel- en logika-aktiwiteite vir die somervakansie.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
Wat die hulpbron behandel:
- Inkleurbladsye
- Teken-aktiwiteite
- Sudoku
- Woordsoek
- Woordbou
- Doolhof-aktiwiteite
- Logika-raaisels
- Verskeie ekstra aktiwiteite
Wat jy ontvang:
- 40-bladsy aktiwiteitsboek
- Slegs in wit en swart
Vaardighede:
- fyn motoriese vaardighede
- logiese denke
- probleemoplossing
- kreatiewe denke
- begrip
Teikengroep:
Graad 3–6
(* ‘n Kleiner weergawe hiervan is gedurende Swart November vir ‘n beperkte aantal kopers gegee.)



