Woordbouer | Woordspeletjie #1

R10,00

‘n Stel van 15 prettige woordbou-speletjies. (Aflaaibare PDF)

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Download immediately.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

15 Werkkaarte / Speletjies

Hoeveel woorde kan jy bou deur net die letters van een lang woord te gebruik? ‘n Lekker manier om taal en spelling in te oefen. Heerlik vir daardie reënerige dae, die lang pad op vakansie of om in die klas besig te bly.
Ideaal vir kinders vanaf graad 4. Gretige leerders in die laer grade mag dit ook geniet.

Kyk ook uit vir nog oulike woordspeletjies wat ook nou beskikbaar is.