Thumbs up | Blog | FAQ | TERMS OF USE | Contact


Safari | Taalleer en Begrip
R120,00
Taal- en begripsoefeninge met ‘n safari-tema. Ideaal vir Graad 4 en 5. (Aflaaibare PDF)
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Download immediately.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
40 Bladsye
Taalleer- en begripsoefeninge is mos soveel lekkerder as ‘n kind aanklank by die tema vind en hierdie pakket is vir al die diereliefhebbers. Dit dien as inoefening vir Graad 4 en 5 en as hersiening vir Graad 6 en 7. Die pakket behandel 24 Afrika-diere. Dit sluit 15 leesstukke met begripstoetse in en het meer as 140 taalleervrae. Antwoorde ingesluit.





