9 bladsye
96 kaartjies
Hierdie stel knipkaartjies fokus op begin-, middel- en eindklanke. Knip uit, lamineer (opsioneel) en kies die regte letter / klank wat by die prentjie pas deur dit met ‘n wasgoedpennetjie of skuifspeld te knip. Die kaartjies is benoem om sortering te vergemaklik: B vir begin; M vir Middel en E vir eind.
Ideaal vir die beginnertjie vir klankherkenning, letterherkenning en fyn motoriese oefening.