

Samestellings Legkaarte
R5,00
’n Praktiese aktiwiteit om leerders te help om saamgestelde woorde te verstaan en te bou deur eenvoudige legkaarte.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
Wat die hulpbron behandel:
- Saamgestelde woorde
- Woordbou
- Woordherkenning
Wat jy ontvang:
- 4 kleur bladsye
- 24 legkaarte
Hoe om te gebruik:
- Knip die legkaartstukke uit
- Pas die korrekte woorddele om saamgestelde woorde te vorm
- Lamineer vir duursaamheid of plak in ’n werkboek
Vaardighede:
- Woordeskat-ontwikkeling
- Woordvorming
- Leesbegrip
- Logiese denke
- Visuele onderskeiding
Teikengroep:
Graad 2–3
Ook beskikbaar:
In Engels: Compound Words Puzzles





