Skryf en Ontwerp | Visuele Teks

R25,00

‘n Kombinasie van Afrikaanse taal, begrip en kuns. (Aflaaibare PDF)

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Download immediately.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

20 bladsye
Hierdie visuele teks-pakket behels die beantwoording van vrae oor ‘n ontwerp, die doel daarvan en die boodskap wat dit oordra. Daar is ook geleentheid om dan ook ‘n eie ontwerp te beplan en uit te voer. Hier word 10 ontwerpe bespreek onder meer ‘n boekomslag, ‘n advertensie, ‘n webblad en ‘n tydskrif-voorblad.