Skryf Sinne Werkboek

Original price was: R25,00.Current price is: R12,50.

’n Werkboek wat leerders help om skryfvaardighede te ontwikkel deur kort sinne te bou en dit met beskrywende woorde uit te brei.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads
  • Enhance your curriculum
  • Made by humans
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Hoofletters
  • Leestekens
  • Sinsoorte
  • Uitbreiding van sinne met beskrywende woorde
  • Skryf eie sinne

Wat jy ontvang:

  • 21 werkkaarte
  • 3 plakkate
  • Kleur
Hoe om te gebruik:
  • Werk deur die werkkaarte stap vir stap
  • Gebruik plakkate as visuele hulp

Vaardighede:

  • Sinbou
  • Skryfvaardighede
  • Taalstruktuurbegrip
  • Lees en skryf integrasie
  • Kreatiewe taalgebruik

Teikengroep:

Graad 1–3

🎁
Black November Bonus!

Add R200,00 more to reach R250 and unlock an extra 10% off!

View Cart →