
Tel Kougom | Knipkaarte
Original price was: R5,00.R2,50Current price is: R2,50.
‘n Prettige telaktiwiteit vir beginners. (Aflaaibare PDF)
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
‘n Prettige teloefening vir beginners. Die stel bestaan uit 21 kaartjies (getalle 0-20). Knip die kaartjies uit, lamineer (opsioneel) en laat jou kind die kougom tel en die regte antwoorde met wasgoedpennetjies vasknip.



