Optel, Aftrek, Maal en Deel-Blokraaie | Bondel

R50,00

’n Bondel wiskunde-blokraaie wat optel-, aftrek-, maal- en deelvaardighede op ’n prettige manier inoefen. Leerders los somme op en gebruik probleemoplossing om die blokraaie te voltooi.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Optelling
  • Aftrekking
  • Maal
  • Deel
  • Hoofrekene
  • Getalverhoudings
  • Probleemoplossing

Wat jy ontvang:

  • 20 werkkaarte: Optel en aftrek
  • 20 werkkaarte: Maal- en deeltafels
  • Kleur weergawes
  • Swart-en-wit weergawes

Hoe om te gebruik:

  • Los die somme op
  • Vul die antwoorde in die blokraaie in
  • Gebruik as ’n werkboekie of klasaktiwiteit
  • Voltooi individueel of as ’n spoeduitdaging
  • Gebruik vir hersiening of ekstra oefening

Vaardighede:

  • Hoofrekene
  • Probleemoplossing
  • Logiese denke
  • Konsentrasie
  • Getalbegrip

Teikengroep:

Graad 1–6

Ook beskikbaar as enkelprodukte: