fbpx
,

Troefkaarte Hoofrekene

R15,00

Troefkaarte-speletjie om hoofrekene te oefen. (Aflaaibare PDF)

SKU: TH Categories: , Tags: ,

8 bladsye
72 speelkaarte

Hierdie produk bestaan uit 72 speelkaarte:
* Optelsomme (18 kaarte)
* Aftreksomme (18 kaarte)
* Maalsomme (18 kaarte)
* Deelsomme (18 kaarte)

Die stelletjies kan apart of saam gebruik word.

Die reëls:

*  Skommel en deel die kaarte uit – gesig na onder.
*  Spelers tel sy pak kaarte op en kyk slegs na die boonste kaart.
*  Speler 1 (links van die deler) kies die hoogste waarde op die kaartjie en lees dit voor (bv “Oulik: 72”).
*  Die ander spelers kyk of hulle dit kan oortref.
*  Die speler met die hoogste waarde wen al die ander spelers se verloorkaarte en plaas dit onder sy pakkie.
*  Die wenner van daardie rondte kies die volgende waarde.
* Indien twee of meer spelers dieselfde waarde het, word al die kaarte in spel eenkant gesit. Dieselfde persoon
kies ’n nuwe waarde. Die wenner van die volgende rondte wen ook dan hierdie hopie kaarte.
*  Die speler wat met al die kaarte opeindig (of die meeste kaarte het), wen die spel.
Shopping Cart
Scroll to Top