Verkleinwoorde-Leeskaarte

Original price was: R20,00.Current price is: R10,00.

Leeskaarte wat leerders help om verkleinwoorde te oefen en te leer hoe woorde verander wanneer dit kleiner of ouliker aangedui word.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads
  • Enhance your curriculum
  • Made by humans
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Verkleinwoorde wat op -ie eindig
  • Verkleinwoorde wat op -pie eindig
  • Verkleinwoorde wat op -jie eindig
  • Verkleinwoorde wat op -etjie eindig
  • Verkleinwoorde wat op -kie eindig
  • Verkleinwoorde wat op -tjie eindig

Wat jy ontvang:

  • 12 A4-leeskaarte
  • Twee leeskaarte per groep
  • Volkleur weergawe
  • Swart-en-wit weergawe

Hoe om te gebruik:

  • Gebruik in ’n flip file vir daaglikse oefening
  • Lees woorde en sinne hardop
  • Gebruik prente vir begripsondersteuning
  • Oefen een klank op ’n slag

Vaardighede:

  • Leesvlotheid
  • Woordherkenning
  • Spelling
  • Taalbewustheid
  • Leesbegrip

Teikengroep:

Graad 1–3

Ook beskikbaar:

Meervoude-Leeskaarte

🎁
Black November Bonus!

Add R200,00 more to reach R250 and unlock an extra 10% off!

View Cart →