Thumbs up | Blog | FAQ | TERMS OF USE | Contact

A4-grootte.
‘n Lekker manier om kinders van die weer, seisoene en datums te leer. Druk uit, lamineer en gebruik prestik of velcro om die regte inligting elke dag op te plak. Die kaart fokus op vandag se datum, dag van die week, vandag se weer en die seisoen.