Weerkaart

Original price was: R15,00.Current price is: R7,50.

Visuele prente om leerders te help om daaglikse weer, datum en seisoene te leer en op te stel. Leerders gebruik die kaart om elke dag die korrekte inligting te kies en aan te pas.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads
  • Enhance your curriculum
  • Made by humans
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Datum
  • Dag van die week
  • Weerstoestande
  • Seisoene
  • Visuele weer- en datumkaarte

Wat jy ontvang:

  • 1 A4-weerkaart
  • Bypassende prentkaartjies
  • Kleur
Hoe om te gebruik:
  • Knip prentjies uit
  • Gebruik prestik of velcro
  • Verander die inligting daagliks op weerkaart

Vaardighede:

  • Waarneming
  • Taalontwikkeling
  • Daaglikse konsepte (weer, datum, seisoene)
  • Klassifikasie

Teikengroep:

Graad R. Jonger en ouer leerders kan ook baat vind.

Ook beskikbaar:

In Engels: Weather Chart

🎁
Unlock Extra 10% Off!

Add just R295,00 more to reach R300 and get an extra discount today!

View Cart →