
Weerkaart
R15,00
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
Wat die hulpbron behandel:
- Datum
- Dag van die week
- Weerstoestande
- Seisoene
- Visuele weer- en datumkaarte
Wat jy ontvang:
- 1 A4-weerkaart
- Bypassende prentkaartjies
Hoe om te gebruik:
- Knip prentjies uit
- Gebruik prestik of velcro
- Verander die inligting daagliks op weerkaart
Vaardighede:
- Waarneming
- Taalontwikkeling
- Daaglikse konsepte (weer, datum, seisoene)
- Klassifikasie
Teikengroep:
Graad R. Jonger en ouer leerders kan ook baat vind.
Ook beskikbaar:
In Engels: Weather Chart



