Leer oor Suid-Afrika

R30,00

Aktiwiteitsboekie oor Suid-Afrika. (Aflaaibare PDF)

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Download immediately.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

20 bladsye per stel
Volkleur PLUS swart-en-wit

‘n Prettige inleiding tot Suid-Afrika, spesifiek vir laerskoolkinders wat reeds kan lees en skryf.
Aktiwiteite sluit in inkleur, kies die regte woord en knip-en-plak.

Inhoud:
Leesstuk – oorsig van Suid-Afrika
Waar in die wêreld is Suid-Afrika?
Landsvlag
Nasionale simbole
Landswapen
Landslied
Amptelike tale
Hoofstede
Provinsies
Interessante feite
Tradisionele geregte
Diere in Suid-Afrika
Toeriste-besienswaardighede
Eerste inwoners – Khoisan
Ekstra kaart vir kaartwerk soos landmerke, populasie, klimaat ens.
Ekstra leë bladsy met lyntjies en plek vir ‘n foto of tekening om ‘n onderwerp by te voeg of om verder uit te brei.